Chris du Toit

Chris du Toit
Geboorte (1933-06-16)16 Junie 1933[1]
Sterfte 9 Maart 2016 (op 82)
Beroep(e) Akteur, regisseur, draaiboekskrywer
Rolprente Sien Jou Môre
Die Vlindervanger
Boland!
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris du Toit was ’n Afrikaanse akteur, regisseur, draaiboekskrywer, vervaardiger en lektor. Hy het gewild geword as die romantiese held in rolprente soos Sien Jou Môre, Die Vlindervanger, Boland! en Flying Squad.

Du Toit het daarna sy eie rolprentmaatskappy, CT-films, bedryf en onder meer vyf reekse vir TV geskryf en die regie van die rolprent Big Game behartig.

Hy het ook drie boeke geskryf: Draai sy Nek om, Elsa se Geheim en ’n versameling aanhalings genaamd Ander het Gesê.[2]

Du Toit is op 9 Maart 2016 aan 'n hartaanval oorlede.

  1. Facebook-profiel
  2. Toe en Nou, "Alleenloper Chris is tuis agter kameras", Beeld, 20 Januarie 1992[dooie skakel]

Developed by StudentB